Prof. Peter Klein oor BEE in Suid-Afrika
Oct 8, 2019 ·
34m 2s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
[Scroll down for English] Professor Peter G. Klein het onlangs by Sakeliga se Beleidsradar aangesluit om Suid-Afrika se ekonomiese beleidsomgewing te bespreek. Regstellende Aksie, Swart Ekonomiese Bemagtiging, herstelbetalings (“reparations”) en...
show more
[Scroll down for English]
Professor Peter G. Klein het onlangs by Sakeliga se Beleidsradar aangesluit om Suid-Afrika se ekonomiese beleidsomgewing te bespreek. Regstellende Aksie, Swart Ekonomiese Bemagtiging, herstelbetalings (“reparations”) en selfs die idee van ‘n ‘belasting op witmense’ is onder oë geneem.
Prof. Klein het onlangs die hoofaanbiedinge by Sakeliga se seminaar: Ekonomie vir Besluitnemers behartig.
Prof. Klein is onder andere die bekleër van die W. W. Caruth-leerstoel en professor van ekonomie by Baylor Universiteit se Hankamer School of Business in die VSA. Hy is ook die Carl Menger-navorsingsgenoot verbonde aan die Mises Institute, ‘n vryemarkgerigte opleidingsinstelling in die VSA.
Volg prof. Klein se skryfwerk by die volgende skakel: https://mises.org/profile/peter-g-klein
Volg hom op Twitter: https://twitter.com/petergklein
Die gasheer vir hierdie episode is Gerhard van Onselen senior ontleder by Sakeliga.
___
Professor Peter G. Klein joins the Policy Radar to discuss the South African economic policy environment. We consider Affirmative Action, Black Economic Empowerment (BEE), reparations and even the idea of a “tax on white people”.
Prof Klein presented the keynote lectures at Sakeliga’s 2019 seminar: Economics for Decision-makers.
Among other affiliations, Prof Klein is the W. W. Caruth Chair and Professor of Entrepreneurship at the Hankamer School of Business at Baylor University. He is also the Carl Menger research fellow at the Mises Institute.
See more of his writings here https://mises.org/profile/peter-g-klein
Follow him on twitter https://twitter.com/petergklein
The episode is hosted by Gerhard van Onselen, senior analyst at Sakeliga.
Note: Introduction appears in Afrikaans.
show less

Information
Author | Sakeliga |
Organization | Sakeliga |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company