![Podcast Cover](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/7ab19486d9b700b8885759af86cd43e4.jpg)
Contacts
Info
Welkom by Wonderboom Fontein n ma en seun podgooi trots in Afrikaans. Ons praat oor alles. En ons wil graag weekliks oor nuwe onderwerpe gesels. Word deel van ons weeklikse...
show more
Welkom by Wonderboom Fontein n ma en seun podgooi trots in Afrikaans. Ons praat oor alles. En ons wil graag weekliks oor nuwe onderwerpe gesels. Word deel van ons weeklikse geselsies en groei saam met ons. Ons eerste episode vertel ons jou bietjie meer oor ons en hoekom nou die naam "Wonderboom Fontein". Geniet hierdie nuwe avontuur saam ons #OnsLeerNog lol.
show less

Wonderboom Fontein
Wonderboom Fontein
Explicit
WonderBoomFontein - "Aangename Kennis" 001
19 JUL 2024 · Welkom by "Wonderboom Fontein" die ma en seun podgooi trots in Afrikaans. Hulle praat oor daaglikse berge wat eintlik, maar net koppies is, wat maklik uit geklim kan raak. en alle daagse dinge van berge, rotse, tot die ou klippie in jou skoen wat so lelik pla. As julle gedink het Rian is n "drama queen" moet julle nou sien waar kry hy dit. Kom luister saam en geniet hierdie twee se sitkamer klets sesies.
Nie vir kinders jonger as 18 jaar nie.
Welkom by Wonderboom Fontein n ma en seun podgooi trots in Afrikaans. Ons praat oor alles. En ons wil graag weekliks oor nuwe onderwerpe gesels. Word deel van ons weeklikse...
show more
Welkom by Wonderboom Fontein n ma en seun podgooi trots in Afrikaans. Ons praat oor alles. En ons wil graag weekliks oor nuwe onderwerpe gesels. Word deel van ons weeklikse geselsies en groei saam met ons. Ons eerste episode vertel ons jou bietjie meer oor ons en hoekom nou die naam "Wonderboom Fontein". Geniet hierdie nuwe avontuur saam ons #OnsLeerNog lol.
show less
Information
Author | MMR Top30 |
Organization | MMR Top30 |
Categories | Self-Improvement , Mental Health , Parenting |
Website | - |
rianstrydomusic@gmail.com |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company