Podcast Cover

Podlitiek

  • Ep. 247 - Verkiesing statisties bekyk en ou video's wat rassisties lyk

    27 JUN 2024 · In hierdie video gesels Louis en Frederik oor Gareth van Onselen se navorsing oor die rasseverdeling van verskillende partye se steun, sowel as die beskuldigings van rassisme teen Renaldo Gouws, Ian Cameron en Andile Mngxitama en of hierdie drie gevalle enigsins dieselfde is. Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Louis Boshoff, Arno Roodt en Frederik van Dyk.
    Played 30m 27s
  • Ep. 246 - Nuwe privaat brandweer in Bloemfontien en Rapport_Beeld gaan dalk verdwyn

    14 JUN 2024 · In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor die nuwe privaat brandweer wat AfriForum in Bloemfontein gestig het, asook Media24 se beweerde planne om die druk van Beeld en Rapport stop te sit. Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Louis Boshoff, Arno Roodt en Frederik van Dyk.
    Played 22m 8s
  • Ep. 245 - 2024 verkiesingsuitslae ontleding

    7 JUN 2024 · In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor Suid-Afrika se 2024 verkiesingsuitslae. Wie was die wenners en verloorders, en wat moet ons te wagte wees rakende die samestelling van die nuwe regering.
    Played 31m 27s
  • Ep. 244 - Plaasmoordsyfers steeds hoog, BELA betoog, regstappe teen NGV beoog

    23 MAY 2024 · In hierdie episode gesels Ernst, Louis en Frederik oor die nuutste plaasmoorde- en plaasaanval-syfers, die opposisie teen die BELA-wet wat sterk staan, asook die beplande regstappe vanuit vele oorde teen die NGV.
    Played 36m 24s
  • Ep. 243 - AfriForum/Solidariteit vir ANC kwaad, Zim-boere sonder vergoeding gelaat, kenners wat oor NGV praat

    10 MAY 2024 · In vandag se episode bespreek ons AfriForum en Solidariteit se ultimatum aan die regering rakende die BELA-wetsontwerp, die konstitusionele hof se uitspraak rakende Zimbabwe se boere en die SAOG tribunaal en die verrigtinge van AfriForum se onlangse NGV konferensie.
    Played 32m 18s
  • Ep. 242 - Die Afrikaner Verklaring en NGV openbarings

    26 APR 2024 · In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die bekendstelling van die Afrikaner Verklaring, Lesufi se nuutste uitlatings oor gesondheidsorg, en die werklikheid van privaat gesondheidsorg in arm gemeenskappe.
    Played 28m 30s
  • Ep. 241 - Akademia se nuwe Wes-Kaap kampus, e-tol uitgewis, oor nuwe bestuurslisensiekaarte beslis

    12 APR 2024 · In hierdie week se episode bespreek Ernst, Louis en Arno Akademia se beplande nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap, die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se aankondiging dat e-tol “iets van die verlede” is, die nuwe bestuurslisensiekaarte wat beplan word, asook Jacob Zuma en se MK-party se oorwinning in die kieshof.
    Played 33m 4s
  • Ep. 240 - Eskom probeer onthulling keer, regering wil op burgers spioeneer, onteiening gedebatteer

    28 MAR 2024 · In vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charné Eskom se desperate terugskop teen AfriForum se wen in die hof oor voorsiening van inligting rakende steenkool- en dieselkontrakte, die vordering van die Suid-Afrikaanse regering se nuwe spioenasiewetsontwerp, asook die onteieningswetsontwerp wat terug Nasionale Vergadering toe gaan vir ’n stemgeleentheid.
    Played 25m 16s
  • Ep. 239 - AfriForum will MRK se mag snoei en Zuma se MK-party hou aan groei

    27 MAR 2024 · In vandag se episode bespreek Ernst en Louis AfriForum se hofsaak om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se magter te beperk, asook die volgehoue groei van Jacob Zuma se MK-party.
    Played 27m 19s
  • Ep. 238 - Bloemfontein se grondgrype las, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas

    8 MAR 2024 · In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die grondgrype in Bloemfontein, die nuutste feite rakende die regter wat bisarre "hoekom is julle almal wit?" ras-eise gemaak het, en AfriForum se privaat vervolgingseenheid se wen in die hof teen 'n TikTokker wat skuldig bevind is van valse rassisme-bewerings maak.
    Played 28m 23s

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi...

show more
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.
show less
Contacts
Information
Author Podmedia
Categories News
Website -
Email podlitiek@gmail.com

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search