![Podcast Cover](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/846c72051f6a7d7ca090144bac192f49.jpg)
Info
Huisgenoot se geliefde troostante, Liewe Elize, het nou ook haar eie podcast. Haar raad, wat al soveel lesers in moeilike tye bygestaan het, kan nou ook hier na geluister word....
show more
Huisgenoot se geliefde troostante, Liewe Elize, het nou ook haar eie podcast. Haar raad, wat al soveel lesers in moeilike tye bygestaan het, kan nou ook hier na geluister word. Sy fokus hier spesifiek op raad oor verhoudings en hoe jy dit gesond en veilig kan hou.
show less
![Podcast Cover](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/846c72051f6a7d7ca090144bac192f49.jpg)
Liewe Elize gee raad
Liewe Elize gee raad
Die 11 gebooie om families bymekaar te hou: Wanneer jy moet vergewe, aanvaar en aanbeweeg (ep. 6)
26 OCT 2020 · In hoofstuk 3 van ‘Die elf gebooie om families bymekaar te hou’ gesels ons troostante oor nog ’n rits onderwerpe en verduidelik wanneer jy familielede moet vergewe, aanvaar en aanbeweeg.
Die 11 gebooie om families bymekaar te hou: Openhartige gesprekke , liefdeloosheid en skinder (ep. 5)
30 AUG 2020 · In hoofstuk 2 van ‘Die elf gebooie om families bymekaar te hou’ gesels ons troostante oor openhartige gesprekke , liefdeloosheid en skinder.
Die 11 gebooie om families bymekaar te hou: Inmenging en manipulering (ep. 4)
9 AUG 2020 · In hoofstuk 1 van ‘Die elf gebooie om families bymekaar te hou’ gesels ons troostante oor inmenging en manipulering.
Die 7 soorte ekse: Die ‘afstandbeheerkontrole-eks’, ‘kinders-as-pionne-eks’ en ’n eks met ’n dramatiese familie (ep. 3)
2 AUG 2020 · In hoofstuk 3 vertel ons troostante vir luisteraars hoe om ’n "afstandbeheerkontrole-eks", "kinders-as-pionne-eks" en ’n eks met ’n dramatiese familie te hanteer.
Die 7 soorte ekse: Die ‘swartsmeer-eks’ en die ‘wegkruipertjie-eks’ (ep. 2)
25 JUL 2020 · In haar eerste aflewering bespreek Liewe Elize die sewe tipes ekse wat mens kry en hoe om elkeen te hanteer. In hierdie episode kyk sy na die "swartsmeer-eks" en die "wegkruipertjie-eks".
Die 7 soorte ekse: Die ‘boemerang-eks’ en die ‘gryp-en-hardloop eks’ (ep. 1)
12 JUL 2020 · In haar eerste aflewering bespreek Liewe Elize die sewe tipes ekse wat mens kry en hoe om elkeen te hanteer. In hierdie episode kyk sy na die boemerang-eks en die gryp-en-hardloop eks.
Huisgenoot se geliefde troostante, Liewe Elize, het nou ook haar eie podcast. Haar raad, wat al soveel lesers in moeilike tye bygestaan het, kan nou ook hier na geluister word....
show more
Huisgenoot se geliefde troostante, Liewe Elize, het nou ook haar eie podcast. Haar raad, wat al soveel lesers in moeilike tye bygestaan het, kan nou ook hier na geluister word. Sy fokus hier spesifiek op raad oor verhoudings en hoe jy dit gesond en veilig kan hou.
show less
Information
Author | Media24 Leefstyl |
Organization | Media24 Leefstyl |
Categories | Relationships |
Website | - |
- |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company