Sakerkern [Pretoria FM] Hoe kyk Sakeliga na beleid, hoekom 'n verbod nie werk nie

Apr 11, 2022 · 13m 28s
Sakerkern [Pretoria FM] Hoe kyk Sakeliga na beleid, hoekom 'n verbod nie werk nie
Description

Gerhard van Onselen [Strateeg, Sakeliga] gesels met James Kemp op Sakekern. Die gesprek skop af met gedagtes oor beleidsontleding en gesels oor die benadering wat Sakeliga volg wanneer beleidvoostelle ontleed...

show more
Gerhard van Onselen [Strateeg, Sakeliga] gesels met James Kemp op Sakekern. Die gesprek skop af met gedagtes oor beleidsontleding en gesels oor die benadering wat Sakeliga volg wanneer beleidvoostelle ontleed word.

Dan word daar gesels oor die nadraai van die tabakverbod en sluikhandel in sigarette. In Suid-Afrika, meen Van Onselen, het die verbod sluikhandel bevorder. Daar word ook gekyk na die voorbeeld van die drankverbod van die 1920s in die VSA.

Die newe-effekte en skade van 'n verbod word ook dieper bekyk. Die plaasklike ervaring en hierdie voorbeelde gee goeie redes om in die sukses van 'n verbod te twyfel.
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search