[Sakeliga op RSG Monitor] Krisis in Lichtenburg, Coligny – Sakeliga kry gunstige uitspraak in hof

Oct 19, 2022 · 3m 48s
[Sakeliga op RSG Monitor] Krisis in Lichtenburg, Coligny – Sakeliga kry gunstige uitspraak in hof
Description

Tian Alberts (Sakeliga regsbeampte) gesels met RSG Monitor oor Sakeliga se onlangse uitspraak oor die Ditsobotla-munisipaliteit waar dienslewering en watervoorsiening inmekaargestort het. Sakeliga het die hof genader om die administrateur...

show more
Tian Alberts (Sakeliga regsbeampte) gesels met RSG Monitor oor Sakeliga se onlangse uitspraak oor die Ditsobotla-munisipaliteit waar dienslewering en watervoorsiening inmekaargestort het.

Sakeliga het die hof genader om die administrateur te verplig om nou watervoorsiening in die munisipaliteit te herstel.

Die uitspraak in die hooggeregshof in Mahikeng is ’n onderdeel (Deel A) van ’n tweedeelhofsaak waarmee Sakeliga en andere die rol van gemeenskappe by die herstel van watervoorsiening ordelik wil versterk en die nasionale regering tot verantwoording wil roep.

[Sakeliga on RSG Monitor] Crisis in Lichtenburg, Coligny – Sakeliga obtains favourable judgment in court

Tian Alberts (Sakeliga legal officer) talks to RSG Monitor about a recent judgment on the Ditsobotla Municipality where service delivery has collapsed. Sakeliga approached the court to restore water services in the municipality.

The judgment in the high court in Mahikeng forms part (Part A) of a two-part court case by means of which Sakeliga and other parties want to strengthen the role of communities in restoring water supply in an orderly manner.

Sakeliga also seeks to pressure national government to account for such failings.
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search