Sakekern [Pretoria FM] Piet le Roux oor nuwe gesondheidsregulasies - 'n vermomde ramptoestand?

May 3, 2022 · 11m 30s
Sakekern [Pretoria FM] Piet le Roux oor nuwe gesondheidsregulasies - 'n vermomde ramptoestand?
Description

Piet le Roux (Sakeliga, uitvoerende hoof) gesels met James Kemp (Pretoria FM) op die Beleidsradar Insetsel oor die regering se voorgestelde wysigings aan die regulasies ingevolge die wet op gesondheid....

show more
Piet le Roux (Sakeliga, uitvoerende hoof) gesels met James Kemp (Pretoria FM) op die Beleidsradar Insetsel oor die regering se voorgestelde wysigings aan die regulasies ingevolge die wet op gesondheid.

Le Roux gee die hoofpunte van Sakeliga se kommentaar oor die regulasies.

Die kruks van die saak is dat die voorgestelde regulasies magte aan die minister toeken wat waarskynlik buite sy magte is. Sakeliga en ander berei litigasie voor.

Sluit aan by Sakeliga: www.sakeliga.co.za
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search