Sakekern [Pretoria FM] Kanada, Trudeau-regering vries bankrekeninge van protesgangers

Mar 8, 2022 · 11m 44s
Sakekern [Pretoria FM] Kanada, Trudeau-regering vries bankrekeninge van protesgangers
Description

Gerhard van Onselen (Sakeliga strateeg) gesels met James Kemp (Pretoria FM) op die Beleidsradar-insetsel oor die onlangse gebeure in Kanada. Die Trudeau-regering se stappe om bankrekeninge te laat vries van...

show more
Gerhard van Onselen (Sakeliga strateeg) gesels met James Kemp (Pretoria FM) op die Beleidsradar-insetsel oor die onlangse gebeure in Kanada.

Die Trudeau-regering se stappe om bankrekeninge te laat vries van persone wat na bewering aan die Freedom Convoy-protesaksies gekoppel was. Dit volg op die afkondiging van ‘n noodtoestand in Kanada weens die proteste. Die toestand is sedertdien opgehef.

Tot watter mate skep hierdie nuwe gevare vir die kommersiële sektor? Wanneer oortree regerings hul magte met ramptoestande en inbreuke op burgerlike vryhede. Die Beleidsradar bespreek.
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search