Sakekern [Pretoria FM] Hofaksie teen mediese koepons, hoekom?

Feb 21, 2022 · 10m 17s
Sakekern [Pretoria FM] Hofaksie teen mediese koepons, hoekom?
Description

Gerhard van Onselen (Sakeliga Strateeg) en Anton Meijer (Pretoria FM) gesels op die Beleidsradar oor die huidige hofaskie teen mediese koepons vir doktersbesoeke. Die Raad vir Mediese Skemas (RMS) het...

show more
Gerhard van Onselen (Sakeliga Strateeg) en Anton Meijer (Pretoria FM) gesels op die Beleidsradar oor die huidige hofaskie teen mediese koepons vir doktersbesoeke.

Die Raad vir Mediese Skemas (RMS) het vantevore na die howe gewend om sulke mediese voorafbetaalkoepons stop te sit.

Die RMS meen hierdie koepons kom neer op die werksaamhede van mediese fondse, maar druis dit in teen markte?

Wat is die voordele van sulke koepons? Watter rol kan dit speel? Waarom will die RMS dit verbied? Die Beleidsradar bespreek.
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search