Sakekern [Pretoria FM] Groenskrif vir verpligte openbare maatskaplike sekerheidsfonds

Aug 24, 2021 · 9m 56s
Sakekern [Pretoria FM] Groenskrif vir verpligte openbare maatskaplike sekerheidsfonds
Description

Gerhard van Onselen gesels met James Kemp (Sakekern) oor die onlangse groenskrif wat in Augustus 2021 deur die department van maatskaplike ontwikkeling gepulbiseer. Hierdie voorstel wil 'n verpligte maatskaplike sekerheidsfonds...

show more
Gerhard van Onselen gesels met James Kemp (Sakekern) oor die onlangse groenskrif wat in Augustus 2021 deur die department van maatskaplike ontwikkeling gepulbiseer. Hierdie voorstel wil 'n verpligte maatskaplike sekerheidsfonds daarstel en werknemers sal verplig word om 'n gedeelte van hul salaris aan die fonds by te dra.

'n Groenskrif is van die eerste stappe na nuwe wetgewing en die dokument is tans oop vir kommentaar tot en met 10 Desember 2021.
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search