Sakekern [Pretoria FM] Gesprek oor komende vervolging in mededingingstribunaal oor markverdeling

Feb 7, 2022 · 13m 9s
Sakekern [Pretoria FM] Gesprek oor komende vervolging in mededingingstribunaal oor markverdeling
Description

James Kemp (Pretoria FM, Sakekern) gesels met Gerhard van Onselen (Sakeliga) oor mededingingswetgewing en die onlangse verwysing van Wesbank en Toyota Financial Services na die Mededingingstribunaal oor beweerde verdeling van...

show more
James Kemp (Pretoria FM, Sakekern) gesels met Gerhard van Onselen (Sakeliga) oor mededingingswetgewing en die onlangse verwysing van Wesbank en Toyota Financial Services na die Mededingingstribunaal oor beweerde verdeling van markte. 'n Aanklag van markverdeling is gewoonlik ernstig in hedendaagse kompetisieregulering. Watter vrae is belangrik vanuit 'n vryemarkbeskouing? Die gesprek kyk ondermeer na dieper vrae oor skade vir verbruikers, reguleerders se beperkinge, en moontlike onvoorsiene gevolge.
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search