Jong Afrikaner | Onderhoud reeks | Steve Hofmeyr
Apr 29, 2020 ·
36m 2s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
In die eerste episode van die Jong Afrikaner onderhoud reeks praat ons met die koning van Afrikaans Steve Hofmeyr. Steve praat oor die media wat Afrikaners probeer uitmaak as rassiste,...
show more
In die eerste episode van die Jong Afrikaner onderhoud reeks praat ons met die koning van Afrikaans Steve Hofmeyr. Steve praat oor die media wat Afrikaners probeer uitmaak as rassiste, en hoe jong mense nie geflous moet word deur hulle narratief nie.
Verder gesels ons oor die probleme wat oor die afgelope 26 jaar in die kultuur ingekruip het, sowel as die oplossings wat jong mense kan toepas in hul daaglikse lewens. Steve se sy hoop lê in die jeug, en dat hy trots is om die vaandel van die kultuur oor te handig aan ons.
Volg my op:
Twitter:
⭕Goosenomics: https://twitter.com/goosenomics
⭕Ruan Goosen: https://twitter.com/ruangoos
Telegram:
⭕t.me/goosenomics
show less

Information
Author | Podmedia |
Organization | Podmedia |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company