Ep. 84 - Polisie raak laf, MRK wil handwas-tannie straf & Moody's gradeer ons af

Mar 31, 2020 · 39m 13s
Ep. 84 - Polisie raak laf, MRK wil handwas-tannie straf & Moody's gradeer ons af
Description

Podlitiek maak 'n plan en bring vir jou hierdie week se nuus vanaf ons virtuele ateljee. Die span bespreek die Suid-Afrikaanse staat se versuim van ons vryhede tydens die grendelstaat,...

show more
Podlitiek maak 'n plan en bring vir jou hierdie week se nuus vanaf ons virtuele ateljee. Die span bespreek die Suid-Afrikaanse staat se versuim van ons vryhede tydens die grendelstaat, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie wat al weer die kat aan die stert beet het asook Moody's se afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
show less
Comments
Podmedia

Podmedia

4 years ago

Beste Jean-Pierre, Baie dankie dat jy saam luister. Dankie ook vir die gawe terugvoer. Dit is 'n sinvolle voorstel wat ons sal toets. Hopelik is ons weer binne kort in ons ateljee vir al ons opnames.
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search