[Beleidsradar op Pretoria FM] BEE-kode: Sakeliga teen rasgebaseerde inmenging by die onafhanklikheid van die regsberoep
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Piet le Roux (Sakeliga uitvoerende hoof) gesels op die Beleidsradar-insetsel vir Sakekern (Pretoria FM) oor die voorgestelde BEE-kode vir die regspraktyk, naamlik vir prokureurs en advokate. Hierdie kode word voorgestel...
show moreHierdie kode word voorgestel om ingrypende BEE-bepalings in die regsprofessie te vestig.
Volgens Le Roux poog die kode om strenger rassetransformasie in die regsprofessie af te dwing en om onredelike bepalings wat selfs op verpligte arbeid neerkom, in te stel.
Daarby kom die kode verder daarop neer dat dit bykans onmoontlik sal wees vir regspraktisyns om te praktiseer indien daar nie aan BEE voldoen word nie.
Die kode sal 'n vertrouensverhouding veroorsaak wat die verhouding tussen praktisyns en hul kliënte sal benadeel en maak in geheel inbreuk op die nodige onafhanklikheid van die regsberoepe, meen Le Roux.
Sakeliga staan die kode in geheel teë en het onlangs kommentaar daarop ingedien.
__________________________
BEE code: Sakeliga opposed to racially based interference in the independence of the legal profession
Piet le Roux (Sakeliga’s CEO) talks in the Beleidsradar insert for Sakekern (Pretoria FM) about the proposed BEE code for the legal profession, namely for attorneys and advocates.
This code has been proposed with a view to introducing BEE provisions in the law profession.
According to Le Roux the code is aimed at enforcing stricter racial transformation in the law profession and at introducing unreasonable provisions, which boil down to compulsory labour.
Furthermore, the code implies that it would be virtually impossible for legal practitioners to practise their profession if they do not comply with BEE.
The code will also harm the relationship of trust between practitioners and their clients, and in general the code violates the essential independence of the legal professions, Le Roux says.
Sakeliga is opposed to the code in its entirety and recently submitted commentary in this regard.
Information
Author | Sakeliga |
Organization | Sakeliga |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comments