[Beleidsradar op Pretoria FM] Appèlhof bevind nou met koste tabakverbod onwettig, ongrondwetlik

Jun 23, 2022 · 9m 8s
[Beleidsradar op Pretoria FM] Appèlhof bevind nou met koste tabakverbod onwettig, ongrondwetlik
Description

Gerhard van Onselen (Strateeg – Sakeliga) gesels met James Kemp op die Beleidsradar-insetsel (op Pretoria FM, Sakekern) oor die uitspraak deur die hoogste hof van appèl. Die hof het in...

show more
Gerhard van Onselen (Strateeg – Sakeliga) gesels met James Kemp op die Beleidsradar-insetsel (op Pretoria FM, Sakekern) oor die uitspraak deur die hoogste hof van appèl.

Die hof het in die guns van groepe soos British American Tobacco (BATSA), die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI) en ander geraakte partye teen die minister van samewerkende regering bevestig dat die verbod op tabakverkope onwettig en ongrondwetlik was. Die verbod was ingestel tydens die Covid-19-ramptoestand. Die hof het dus die vorige uitspraak van die hooggeregshof bevestig.

Wat uitstaan uit die saak is dat die howe (tot dusver) die minister se redes en wetenskaplike bewyse oorweeg het en onvoldoende bevind het en nie bloot na die regering se oordeel terug verwys het nie.

Die appèlhof het verder op grond van ‘n kruisappèl deur BATSA en ander met ‘n bykomende kostebevel teen die minister bevind.

Beleidsradar, eerste op Pretoria FM.
show less
Information
Author Sakeliga
Organization Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search