28 Feb 2020 Moenie vergeet om te onthou nie!
Feb 27, 2020 ·
5m 19s
![28 Feb 2020 Moenie vergeet om te onthou nie!](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/fd04e910bad5caf8f56fcb1c2e9d10f5.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Moenie vergeet om te onthou nie! So soms speel daar 'n glimlag in ons onthou van gister om die mond. Dis dan wat 'n mens net weer besef hoeveel mooi...
show more
Moenie vergeet om te onthou nie! So soms speel daar 'n glimlag in ons onthou van gister om die mond. Dis dan wat 'n mens net weer besef hoeveel mooi en goed daar tog in die lewe is en was. Juis daarom is dit so belangrik om vandag met soveel passie binne God se drome te lewe dat jy ook môre sal kan terugkyk op vandag met mooi herinneringe. Shalom
show less
Information
Author | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company