27 Maart 2020 Lesse uit uitdagings
Mar 26, 2020 ·
5m 3s
Sign up for free
Listen to this episode and many more. Enjoy the best podcasts on Spreaker!
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Lesse uit uitdagings. Ek is doodseker dat nie een van ons, ons sou kon indink dat dit wat aan die gebeur is, ooit met ons sou gebeur nie. Hoe is...
show more
Lesse uit uitdagings. Ek is doodseker dat nie een van ons, ons sou kon indink dat dit wat aan die gebeur is, ooit met ons sou gebeur nie. Hoe is dit moontlik dat in hierdie tyd waarbinne ons lewe sulke dinge kan gebeur? Dis seker die vraag op almal van ons se lippe. Wel, dit het gebeur en nou is die baie goeie vraag, wat gaan ons hieruit leer? Kom ons word saam stil en dan vra ons die vraag vir God en dan wag ons 'n slag op Sy antwoord. Seën en sterkte.
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company