27 Januarie 2020 Weet van of ken?
Jan 26, 2020 ·
5m
Sign up for free
Listen to this episode and many more. Enjoy the best podcasts on Spreaker!
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Weet van of ken? Jy kan net iemand se hart leer ken as jy moeite maak om tyd saam met Hom te spandeer. In die saam tyd spandeer en kommunikeer...
show more
Weet van of ken? Jy kan net iemand se hart leer ken as jy moeite maak om tyd saam met Hom te spandeer. In die saam tyd spandeer en kommunikeer ontdek jy die persoon agter die naam en gesig vir wie hulle werklik is. Dit is dan dat ons met nuwe oë na daardie persoon begin kyk! In die ontmoet van Jesus en tyd spandeer met Hom begin ek verstaan wat 'n voorreg dit is om Sy vriend genoem te word! Shalom
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company