17 Desember 2019 Vry om Liefde te ontdek!
Dec 16, 2019 ·
4m 34s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Vry om Liefde te ontdek! Elkeen van ons wil graag hoor en voel dat ons liefgehê word. Ons wil weet ons is die moeite werd en word waardeer. Baie van...
show more
Vry om Liefde te ontdek! Elkeen van ons wil graag hoor en voel dat ons liefgehê word. Ons wil weet ons is die moeite werd en word waardeer. Baie van ons sukkel om God as 'n liefdevolle Pappa Vader te beleef omdat ons gemaak glo is dat Hy kwaad is vir ons en dat Hy net wag om ons te straf. DIS NIE WAAR NIE! Jesus het die straf wat ons moes kry op Hom geneem en daarom kan ons nou met vrymoedigheid in ons Pappa Vader se arms in-hardloop en Sy liefde ervaar. Geniet dit!
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company