05 Feb 2020 Aan die ander kant van vrees.
Feb 4, 2020 ·
5m 19s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Aan die ander kant van vrees. Ons grootste vyand is die, "Sê nou maar-vyand." Hy voed op logika maar ongelukkig is God se planne vir ons altyd bo-logika. Loop op...
show more
Aan die ander kant van vrees. Ons grootste vyand is die, "Sê nou maar-vyand." Hy voed op logika maar ongelukkig is God se planne vir ons altyd bo-logika. Loop op water, slaan met jou staf op die water, honger leeus se bekke wat toegemaak word ens. Dis wat ons wonderwerke noem want dit is nie verklaarbaar binne menslike logiese grense nie. God nooi jou en my uit na 'n geloofswaagmoedige, bo-logiese, wonderwerk lewe saam met Hom.
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company